Gewillige hande wat verlede naweek voor die Forum-gebou en polisiestasie help skoonmaak het sodat die dorp netjies kon lyk vir naweek besoekers.
Vrywilligers het Saterdag gehelp om skoon te maak voor die Forum-gebou oorkant Spar, asook voor die polisiestasie waar ’n vragmotor verlede week sy vrag verloor het.
By die Forum-gebou het Koos van Rooyen help opruim en ook al die vullis weggery, terwyl Thapelo Monatisa, John Mokhethi en Samuel Mabeleha gehelp het met die skoonmaak-inisiatief wat begin is danksy Jan en Ann Bester. Met die hulp van Selma Kok maak hul weekliks skoon op die sypaadjies en in parke.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.