News

Kyk wat gebeur in jou dorp

Dagboek hierdie datums

November
11 – The Memorable Order of Tin Hats (MOTHs) Barrage Shellhole, will celebrate Rememberance Day on 11 November at 11:00 at the Barrage Shellhole, Luyt Street, Parys. Anybody is welcome to join in the wreath laying ceremony.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer
13 – Bloedskenk geleentheid in Parys, SANBS mobiele-eenheid by Hervormde kerksaal 13:00-19:00
14 – Mooigoed vir Kleingoed: Kom kyk na die uitstalling van pragtige handwerk gemaak deur bejaardes vir die Mooigoed vir Kleingoed-projek. Uitstalling te sien by Sally Martin Park vanaf 10:00.
16 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
16 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
17 – Monthly launch of new artist at “The Garden”, 8 Middel Street, Parys at 16:00. Live music 17:00 – 19:00 Contact Elize on 084 637 9568.
22-24 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
25 Nov-10 Des – 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders.
29 – Gesondheidsdag by Najaarsrus. Alle dienste gratis soos bloeddruk, cholesterol ensovoorts. Vir navrae skakel 079 324 0603. Uitstallers vir natuurlike produkte welkom skakel 079 324 0603
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 polisiestasie
11 – Bloedskenk geleentheid in Parys, SANBS mobiele-eenheid by Hervormde kerksaal 13:00-19:00
14-23 – Parys Kerskunsmark, Blikoortjies-kleuterskool perseel, Schilbachstraat, Parys.
15 – Epilepsie SA Jinglebell Walk vanaf 18:00. Beginpunt by Breëstraat 25.
15-22 – Liggie Mark, Breëstraat 25 vanaf 17:00. Vir navrae skakel 082 328 1424.

Related Articles

Back to top button