NewsNews

Petrolskok kom

‘n Skok wag op motoriste met die Slate-heffing wat vir die eerste keer in jare ingestel gaan word, en motoriste wat gevolglik nie Woensdag ‘n daling in die petrolprys sal sien nie. Die petrolprys sal  onveranderd bly  en nie soos verwag vir die eerste keer in 8 maande daal nie, ten spyte van die oorverhaling …

‘n Skok wag op motoriste met die Slate-heffing wat vir die eerste keer in jare ingestel gaan word, en motoriste wat gevolglik nie Woensdag ‘n daling in die petrolprys sal sien nie.

Die petrolprys sal  onveranderd bly  en nie soos verwag vir die eerste keer in 8 maande daal nie, ten spyte van die oorverhaling van 23c per liter op die petrolprys in die oorsigmaand vir November.

Vir motoriste met dieselmotors wag daar r ‘n verhoging. Die groothandelprys van diesel styg met 48 sent of 51 sent per liter vir diesel van 0,05% en o,005% swael onderskeidelik.

Dit beteken die Slate heffing word ook op diesel ingestel.

Gas word 61 sent goedkoper, maar paraffiern 37 sent per liter duurder.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button