Photo GalleriesSport

Taai kompetisie vir Noordwes rolballigas

Taai kompetisie vir Noordwes rolballigas

Die Noordwes rolbal-ligas het verlede naweek begin en is gekenmerk deur strawwe kompetisie.  In die Mans Premier-liga is daar net ’n  halwe punt verskil tussen Potchefstroom Dorp  en die Parys-span (George Lotter, Rudi Jacobs, Jaco Nel en Dries de Jager). Potch het 9 punte en Parys 8.5. In die mans Eerste-liga is Raymond Laubser se span die voorloper in Seksie 1 (9.5).   Parys se Premier-liga Vroue-span wat bestaan uit Marie Uys, Stienie Browne, Lazuya Serfontein en Esme Uys, is  saam met 3 ander spanne in die 2de plek met 5 punte.  Parys se Vroue Eerste-liga span (Tracy Jacobs, Emmie Pelzer, Rita Skellerin en Toets van der Westhuizen) is 2de in Seksie 2. Wedstryde gaan voort die naweek

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button