Photo GalleriesSport

Spoed, akkuraatheid en vaardigheid

Spoed, akkuraatheid en vaardigheid

Meer as 400 perde was die afgelope week deel van die National Western Mounted Games kragmeting wat Maandag by die AfriDome in Parys ten einde geloop het. Die kragmeting was gekenmerk deur spoed, akkuraatheid en uitnemende vaardigheid van ruiters van die deelnemende provinsies in items soos “barrel racing”, “keyhole”, “speed barrels” en “Fig 8 flags”.  Foto’s: Liezl Scheepers & Elsje Vermeulen.

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button