EntertainmentSportSport

“Die Blou-bul” liedjie nie meer Bulle se opdraflied nie

Plaaslike Blou Bul-ondersteuners sal voortaan nie meer die Loftus liefling se "Die Blou Bul"-liedjie kan hoor wanneer die Pretorianers op Loftus opdraf nie.

Plaaslike Blou Bul-ondersteuners sal voortaan nie meer die Loftus liefling se “Die Blou Bul”-liedjie kan hoor wanneer die Pretorianers op Loftus opdraf nie. 

Netwerk24, berig dat Shanil Mangaroo van die Blou Bullerugbyunie erken dat die liedjie nie aan die begin van die laaste paar Curriebeker-wedstryde gespeel is nie. 

Volgens Mangaroo is die liedjie nie verban nie, maar dat die unie slegs iets anders wil probeer. Tans word Queen se “We will Rock you” deur die unie sterk oorweeg om Hofmeyer se treffer te vervang. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button