Photo GalleriesSchool
Reünie-makietie in Parys gehou
So is daar verlede naweek reunie gehou in Parys.

As daar reünie in Parys gehou word, dan is dit behoorlik makietie. Vra maar vir oud-matrikulante van Hoërskool Parys wat die afgelope naweek deel was van die vyfde Parys van Toeka tot 1995 fees wat by die Likkewaan-kanoklub gehou is.

Langs die braaivleisvure is saamgekuier met skoolmaats van ouds en was die weer fees ’n groot sukses.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



