CommunityNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Kry jou dagboek nader

September
21 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Vir bestellings skakel (056) 811 3622.
24 – VVA Erfenisdagvieringe by Egweni. Kom kuier saam.
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games Nationals, AfriDome, Parys.
29 – Hervormde Kerk basaar & veteraan motorskou op Hervormde Kerk terrein. Vir navrae skakel Gerhard Vermaak by 082 436 0501.
Oktober
2-3 – Sanesa Nationals
4-7 Nasionale Friesperd-skou, AfriDome, Parys.
6- Veearts-konferensie, AfriDome, Parys.
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Alzheimer Ondersteuningsgroep
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
13 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
19-22 – Appaloosa-skou, AfriDome, Parys
27 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Skaapveiling BKB, AfriDome, Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer
16 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
22-24 – Potchefstroom Uithourit,
AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.

Related Articles

Back to top button