Photo GalleriesSport

120 Dames op die gholfbaan

Vanjaar is 'n rekord.

Nie minder nie as 120 baie opgewonde dames het Dinsdag die gholfkarretjies in ’n ry geparkeer gehad vir die Parys Ladies Golf Classic wat oor twee dae op die Parys Golf & Country Estate en Vaal de Grace gholfbane onderskeidelik gespeel is.

Danksy die oop hand van borge was daar weer vanjaar skitterende pryse. Die gholfdag wat bedoel is om dames gholf te bevorder, het oor die afgelope paar jaar meer as verdubbel in deelnemers, van ’n  skamele 50 spelers wat aan die eerste gholdag deelgeneem het, tot die 120 vroue wat vanjaar ingeskryf het uit die Vrystaat, Noordwes, Gauteng en selfs Natal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button