
Die It’s Time Potchefstroom byeenkoms was een wat omtrent 5000 Potchefstromers vir nog lank sal onthou waar die welbekende evangelis, Angus Buchan met gebed gelei het. Buchan het vanmiddag (Sondag, 9 September) op Olënpark’n boodskap van eenheid, veiligheid en deurbraak vir Potchefstromers gegee met die klem op die belangrikheid van gebed. Lees meer oor hierdie…
Angus Buchan het gister (Sondag 9 September) ‘n boodskap van hoop vir Potchefstroom by It’s Time gehad. Foto: Wouter Pienaar.
Die It’s Time Potchefstroom byeenkoms was een wat omtrent 5000 Potchefstromers vir nog lank sal onthou en waar die welbekende evangelis, Angus Buchan, met gebed gelei het.
Buchan het Sondag 9 September op Olënpark’n boodskap van eenheid, veiligheid en deurbraak vir Potchefstromers gegee met die klem op die belangrikheid van gebed.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



