NewsNews

Varkies verloor

Varkies verloor

FOTO: Johan en Johanna Strydom

VANDERBIJLPARK. – ‘n Trokbestuurder en sy seun het gister 5 September sy vrag varke verloor toe die trok wat hy bestuur het se remme gefaal het hy by die T-aansluiting van Lochlaan en die R42 langs die Lochvaal Hotel.

Volgens inligting het ongeluk ongeveer 14:30 plaasgevind. Die bestuurder kon nie gestop kry nie en besluit om by die T-aansluiting in die R42 in te draai. Geen karre was gelukkig op daardie stadium in aantog. Die vrag met 18 varke het met die draaislag egter die gewig op die bak eenkant toe gegooi en die trok het omgeval. Die varke is nie beseer nie en het in die veld rondgehardloop. Die pa (bestuurder) het ‘n sny bo sy oogbank opgedoen en ligte beserings aan die agterkant van sy kop. Sy seun het geen beserings opgedoen.

Al die varke is skynbaar weer bymekaargemaak. Daarna is al die varke vir slagting geneem na ‘n slagpale.

FOTO: Johan en Johanna Strydom

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button