NewsNews

Hantering van onwettige grondbesetting en betreding bespreek

Die Parys Distriks Boere Unie, in samewerking met die omliggende boeregemeenskappe van Koppies, Vredefort en Greenlands, hou vanmiddag, Donderdag 30 Augustus, om 15:00 ’n  inligtingsvergadering in die Weiveld boeresaal, waar gepraat sal word oor die hantering van onwettige grondbesetting en betreding. Die gedagte is om na die polisie en ander rolspelers uit te reik met …

Die Parys Distriks Boere Unie, in samewerking met die omliggende boeregemeenskappe van Koppies, Vredefort en Greenlands, hou vanmiddag, Donderdag 30 Augustus, om 15:00 ’n  inligtingsvergadering in die Weiveld boeresaal, waar gepraat sal word oor die hantering van onwettige grondbesetting en betreding.

Die gedagte is om na die polisie en ander rolspelers uit te reik met konstruktiewe planne vir samewerking, sou daar gevalle van onwettige grondbesetting en betreding wees, ten einde konfrontasie en geweld te vermy.

’n Beroep word op boere in die Parys, Sasolburg, Koppies en Vredefort wyke gedoen om die vergadering by te woon sodat soveel moontlik insette gekry kan word.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button