NewsNews

Malawiër mans kry moontlik gif in, sterf oomblikke later

Malawiër mans kry moontlik gif in, sterf oomblikke later

Die voorval het Donderdagaand 16 Augustus by ‘n sjebeen naby die Quick Shop in Ravellaan (op die Stokkiesdraaipad) gebeur. Volgens inligting het hulle ses bottels bier gekoop en gedrink en heel moontlik iets saam met die drank geëet.

Volgens ooggetuies het drie van hulle heeltemal van hul kop af geraak. Hulle het hulle klere uitgetrek en rondgehardloop en koppe gestamp. Die een wat nie gedrink het nie, het weggehardloop. Sy selfoon is op die grond gevind. Hy is volgens die Barrage-polisie steeds soek.
Die vermoede bestaan dat hulle moontlik gif ingekry het. ‘n Onbekende groen bestanddeel is vir forensiese toetse gestuur, maar dit kan maande duur voor die uitslae bekend is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button