CommunityNews

Kunstig met ink en bleikmiddel

Kunstig met ink en bleikmiddel

Lede van Parys Vrou Landbou Unie (VLU) het onlangs met hul Augustus-vergadering baie geleer oor hoe kreatief daar met ink en bleikmiddel gewerk kan word. Dié baie interessante demonstrasie is aangebied deur Bernadette van der Ende.

Alle dames word genooi om te kom deel wees van die VLU waar heelwat kreatiewe idees geleer en gedeel word. Jy kan van so jonk as 16 deel wees van hierdie energieke groep vroue. Gesels met Bernadetteby 082 474 0304, of Annatjie by 082 464 0304, om meer van die VLU se aktiwiteite te hoor

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button