NewsNews

Alweer betogings op R59

Vermy die R59 – betogings!

Motoriste is Maandagaand 20 Augustus weer gewaarsku oor henude betogings op die R59 na albei kante net na die Boy Louw afrit en oorkant Leeuhof.

Brandende bande en chaos het teen laat gisteraand nog geheers terwyl betogers die R59 beset en in die strate van Leeuhof ook bande aan die brand gesteek het. Die betogings is krag verwant.

Verkeer in beide rigtings is ontwrig.

Wees asseblief versigtig en vermy die roete waar moontlik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button