NewsNews

‘n Ietwat ongewone troeteldier

Groen “monstertjie” woon rustig in haar kombuis

Hannetjie de Villiers van die Vaaldriehoek het ‘n ongewone ‘troeteldier’: ‘n wyfie hottentotsgot wat sy al van die begin van die jaar af in haar huis vertroetel.
Die hottentotsgot is duidelik goed versorg waar sy in Hannetjie se vensterbank op ‘n klein doringboompie woon. H
oe weet Hannetjie dis ‘n wyfie? Omdat die insek onlangs begin eiers lê het – ‘n taak waarmee Hottie juis hier op die foto besig is.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button