NewsNews

Die maan moet jy sien vanaand!

Onthou om vanaand, Vrydag 27 Julie,  te kyk wanneer die langste algehele maansverduistering van die 21ste eeu oor die hele Suid-Afrika sigbaar sal wees. Jy sal dit nie weer voor 2100 sien nie. So maak seker jy kyk vanaand. Die maansverduistering behoort 1 uur 42 minute en 52 sekondes te duur vanaf 21:30 tot 23:13. …

Onthou om vanaand, Vrydag 27 Julie,  te kyk wanneer die langste algehele maansverduistering van die 21ste eeu oor die hele Suid-Afrika sigbaar sal wees.

Jy sal dit nie weer voor 2100 sien nie. So maak seker jy kyk vanaand. Die maansverduistering behoort 1 uur 42 minute en 52 sekondes te duur vanaf 21:30 tot 23:13.

Met ‘n algehele maansverduistering beweeg die aarde tussen die son en die maan in en wanneer dit gebeur verander die maan se kleur in oranje tot dieprooi.

Een van die redes waarom die maansverduistering so lank sal duur is omdat dit apogee is. Dit beteken dat die maan op hierdie datum op sy verste punt vand ie aarde af is in sy maandelikse wentelbaan.

Nog ‘n rede is omdat die maan deur die middel van die umbra (volskaduwee of kernskaduwee) sal beweeg.

Hou hierdie in gedagte:

20:33 Begin van die maansverduistering

20:47 Kwart

21:01 Halfpad

21:16 Driekwart

21:33 Volledig

23:10 -Begin oopgaan

23:27 Kwart oop

23:38 Half oop

00:00 Driekwart oop

00:19 Vol oop

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button