NewsNews
Selfs kleinbek geelvis vrek in Vaalrivier
Die eerste dooie kleinbek geelvis is ook vanoggend sowat 20km stroomaf van Parys in die Vaalrivier gesien. Dit volg nadat talle foto’s en video’s sedert verlede Woensdag instroom na die Gazette van lesers wat die dosyne dooie visse en bruin skuim op die water opmerk. Departement Waterwese het Dinsdag monsters van die rivierwater op verskillende …

Die eerste dooie kleinbek geelvis is ook vanoggend sowat 20km stroomaf van Parys in die Vaalrivier gesien. Dit volg nadat talle foto’s en video’s sedert verlede Woensdag instroom na die Gazette van lesers wat die dosyne dooie visse en bruin skuim op die water opmerk.
Departement Waterwese het Dinsdag monsters van die rivierwater op verskillende punte in Parys geneem en daar word nou gewag op die uitslag van die toetse. Talle berigte van rioolbesoedeling van die Vaalrivier is die afgelope twee weke deur Gazette gepubliseer.
Lees ook die voorblad van hierdie week se Parys Gazette.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



