
Drie leerlinge van Hoërskool Parys, Yolandi Krige, Nicole Smith en Almari Claassen, was gekies vir die Fezile Dabi Kiewiet-span wat aan die o.19 Netbal Streektoernooi in Hennenman deelgeneem het. Die span het baie goed presteer en eindig tweede in die toernooi, nadat hulle in die finaal met net vier punte verloor het. Hulle is ook aangewys as die span met die meeste gees, en die span wat die aanskoulikste netbal gespeel het. Almari is boonop tydens een van die uitspeelwedstryde as Speler van die Wedstryd aangewys. Op die foto is die Kiewiet-spanlede

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



