NewsNews

Hou jou oë en ore oop!

Twee gesteelde watermeterkaste is Maandag deur die polisie in Parys gekonfiskeer. Dit nadat daar die afgelope weke ‘n vlaag van diefstal van dié watermeterkaste in die dorp was, en die skuldiges wat steeds soek is. Die publiek van Parys word baie ernstig gevra om hul oë en ore oop te hou en enige inligting aan …

Twee gesteelde watermeterkaste is Maandag deur die polisie in Parys gekonfiskeer. Dit nadat daar die afgelope weke ‘n vlaag van diefstal van dié watermeterkaste in die dorp was, en die skuldiges wat steeds soek is.

Die publiek van Parys word baie ernstig gevra om hul oë en ore oop te hou en enige inligting aan die polisie te rapporteer, sou jy van die metaalkaste of mense onder verdagte omstandighede by watermeters opmerk.

Moet geen inligting as waardeloos beskou nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button