NewsNews

Vlieg jy saam met die wêreld se bestes?

Kyk wie's die beste.

Volgens Skytrax se ranglys van beste lugdienste vir 2018, is die volgende lugdienste die beste ter wêreld. Stem jy saam?

  1. Singapore Airlines
  2. Qatar Airways
  3. ANA All Nippon Airways
  4. Emirates
  5. EVA Air
  6. Cathay Pacific
  7. Lufthansa
  8. Hainan Airlines
  9. Garuda Indonesia
  10. Thai Airways

Boonop is Singapore Airlines ook die wenner van die lugdiens met die beste eersteklas, beste lugdiens in Asië en beste sitplek in eersteklas.

Qatar Airways was verlede jaar in die nommer een posisie.

SAL se personeel is as die beste in Afrika aangewys, en Mango Lugdiens as die beste laekostelugdiens in Afrika.

Bron: Netwerk 24

Related Articles

Back to top button