CommunityNews

En die speke sing op pad na Clarens…kyk wie trap almal

En daar is hulle op pad van Parys na Clarens. Nege fietsryers wat ry om geld in te samel vir die Lehlohonolo Day Care Centre in Tumahole wat baie dringend ablusiegeriewe benodig. Vanoggend is ook speelgoed aan die sentrum oorhandig wat deur die gemeenskap ingesamel is. 

Related Articles

Back to top button