NewsNews

“Inligting oor heropening van skole is vals” sê departement

Inligting wat op sosiale media versprei word dat skole eers 19 Julie gaan heropen, omdat Mandela dag 18 Julie is, is vals.

Inligting wat op sosiale media versprei word dat  skole eers 19 Julie gaan heropen, omdat Mandela dag 18 Julie is, is vals.

News24 berig dat volgens Elijah Mhlanga, woordvoerder vir die departement van onderwys, moet dié inligting ignoreer word.   Volgens hom sal die skole soos normaal op 17 Julie begin.

“Hierdie besluit is al twee jaar terug geneem. Dis boodskap is ook nie ‘n amptelike boodskap uit die kantoor van die president soos dit voorgee nie,” het Mhlanga gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button