
Danksy goeie reën slaak die Wes-Kaap wat gebuk gaan onder die ergste droogte in jare, ‘n sug van verligting.
Die stad Kaapstad se opgaardamme is gemiddeld 48,3% vol.
Verlede jaar dieselfde tyd het damvlakke op net 24,89% gestaan.
Theewaterskloofdam is nou 34,1% vol (2017 dieselfde tyd net 19,2%)
Voëlvleidam is 44,6% vol
Bergrivierdam is 78% vol.
Clanwilliamdam is 67,7% vol (2017 dieselfde tyd net 19%)
*Vaaldam was op 29 Junie reeds 100% vol.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



