NewsNews

Man se lyk na brand in veld gevind

Man se lyk in veld gevind.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die brandweer ‘n veldbrand onder bedwang gebring. ‘n Man wat besig was om die brandweer by te staan het die gruvonds gemaak.

Paramedici van ER24 is ontbied waarna die man op die toneel dood verklaar is.

Dit blyk dat die man nie aan brandwonde geswyk het nie. Volgens Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, moet daar egter nog ‘n lykskouing gedoen word om die presiese oorsaak van die man se dood te bepaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button