NewsNews

BRRRRR…..dis koud!

Die koue is hier!

n Koue front wat vanaf die Wes-Kaap inbeweeg gaan jou dalk nog tot Woensdag dieper onder die komberse will laat inkruip.

Die koue sal aanvanklik deur ‘n redelike sterk wind vergesel word, en is ‘n ysige 14 grade maksimum temperatuur vir Parys vir vandag, Maandag 2 Julie voorspel.

Môre kan ‘n minimum van 0 grade en maksimum van 15 grade verwag word.

Teen Woensdag tel die temperatuur nog ‘n graad op met ‘n minimum van 1 grade en maksimum van 16 grade.
Maak dus maar seker dat plante wat gevoelig is vir koue, behoorlik beskerm word teen swartryp.

Onthou asseblief ook julle diere wat buite slaap. ‘n Ekstra kombersie of twee sal sekerlik welkom wees vir die vierpotiges!

En kry solank die nodige bestanddele vir ‘n lekker bredie, boontjiesop, pannekoek en melkkos!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button