NewsNews

R59 gesluit tot verdere kennisgewing

R59 gesluit tot verdere kennisgewing

MEYERTON. – Die R59, tussen die Meyer- en Johan le Roux-afrit, sal tot verdere kennisgewing gesluit wees. Dit volg na nog twee vragmotors gisteraand aan die brand gesteek is deur die groep inwoners wat aan die geweldadige protesoptogte deelneem
Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

Related Articles

Back to top button