Parys-seuns speel harte uit, maar verloor Valke semi-finaal

Nou is dit nog Virseker en Nashua Champions-stryd

Dit was ’n Dawid en Goliat-stryd die afgelope naweek vir Hoërskool Parys se eerstespan en die o.16’s wat in die Valke semi-finaal by  Hoërskool Stoffberg teen die spanne van Brandwag en Birchleigh moes kragte meet.
Uiteindelik moes Parys die knie buig voor die reuse. Die seuns het hul beste gegee tot die eindfluitjie geblaas het, en is Parys trots op hierdie seuns. Volgende kwartaal wag die kragmetings vir die Verseker Beker en die Nashua Champions op Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button