NewsNews

Vier spanne in Valke-finaal

Parys Primêre skool het vanjaar vier spanne in die Sedibeng Valke finale gehad. Hulle is die o.9’s, o.10’s, o.11’s en die o.13 B’s.

Die o.13B-span saam met hul afrigters, Jaco Marais en N. Ferreira. Hulle het DF Malherbe in die finaal gewen.

Die o.11-span saam met hul afrigters, Lukas Meyer en Jacques Wessels. Hulle het teen Suikerbos in die finaal verloor.

Die o.9-span. Hulle is afgerig deur mnre. G. Gresse (afwesig op die foto), A. Heunis en B. van Wyk. Die span het in die finaal teen Fonteine verloor

Cilliers Viljoen is ingesluit in die Valke Nashua o.13-span.

Op die foto is die o.10-span saam met hul afrigters, Jacques Olivier en Ferdi Joubert. Hulle wen Fonteine in die finaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button