Kom fliek saam vanoggend
Het jy al "The Notebook"" gekyk? Hier is jou kans om vanoggend saam te fliek.

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20, Parys. Filmvertonings elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums:
Vr 8 Junie – The Notebook (Ryan Gosling, James Garner) – 10:00
Sa 9 Junie – Cinderella Man (Russell Crowe) – 12:00
Vr 15 Junie – The Bodyguard (Kevin Costner) – 10:00
Sa 16 Junie – Gesluit
Vr 22 Junie – When Harry met Sally (Billy Crystal, Meg Ryan) – 10:00
Sa 23 Junie – Dr No (Sean Connery, Ursula Andress) – 12:00
Vr 29 Junie – Call of the Wild (John Thornton) – 10:00
Sa 30 Junie – From Russia with Love – 12:00
Biblioteek is oop Woensdae tot Saterdae met boeke vir 4-jariges tot 104-jariges (Afrikaans, Engels, kinders sowel as tydskrifte).
Nuwe Boeke
Gifbeker – Irna van Zyl
‘n Luiperd in my bed – Annelize Slabbert
Stormkind – Riana Scheepers
Ys – Rudie van Rensburg
Ter wille van die vaders – Marzanne le Roux-van der Boon
The Cull – Tony Park
Hell’s Kitchen – Jeffrey Deaver
Dark in Death – J.D. Robb
Will Grayson, Will Grayson – John Green
Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.




