Photo GalleriesSchool

Hulle neem deel aan rekenaartalent olimpiade

Leerlinge van Hoërskool Parys wat sertifikate ontvang het na afloop van die eerste rondte van die Rekenaartalent Olimpiade is Johan Claassen (graad 11), Ivan Boshoff (graad 12), Stephan Jansen van Vuuren (graad 12), Me-lindi Lewis (graad 12), Thembi Mithani (graad 12) en JC Smidt (graad 12), wat almal brons sertifikate ontvang het vir ’n  prestasie …

Leerlinge van Hoërskool Parys wat sertifikate ontvang het na afloop van die eerste rondte van die Rekenaartalent Olimpiade is Johan Claassen (graad 11), Ivan Boshoff (graad 12), Stephan Jansen van Vuuren (graad 12), Me-lindi Lewis (graad 12), Thembi Mithani (graad 12) en JC Smidt (graad 12), wat almal brons sertifikate ontvang het vir ’n  prestasie behaal bo 50% landwyd. Silwersertifikate is oorhandig aan Marolize v.d. Berg (graad 11) en Joshua van Zyl (graad 11) vir prestasies behaal bo 79% landwyd.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button