NewsNews

Asvaal…of skoonveld

Asof dit nie erg genoeg is dat motoriste moet koes vir slaggate in Parys se strate nie, is verkeerstekens, of die gebrek daaraan, ‘n enorme uitdaging.

 

Talle stoptekens is skoonveld, terwyl ander so vaal en verbleik is dat jy beswaarlik kan lees wat daarop staan.
Ken jy die dorp, is jy bes moontlik bedag op die afwesige of vaal padpredikante, maar behoede besoekers aan die dorp wat by die tekenlose kruising-uitdagings kom – veral saans.

Related Articles

Back to top button