NewsNews

Agtste keer…in 89 jaar

‘n Motor het Vrydagaand onderweg na Parys in die Jalalpor Algemene Handelaarswinkel ingery en groot skade aan die gebou aangerig. Die motorbestuurder is nie beseer nie.

In die 89 jaar wat dié winkel net buite Parys duskant die Potchefstroom-brug al ‘n bekende stopplek vir besoekers aan Parys geword het, was daar nie minder as agt motorongelukke waar daar elke keer groot skade aan die gebou was, vertel die eienaar, Baboo Jalalpor.
Sy oupa Moosa het die winkel in 1929 begin, waarna Moosa en sy seun Malie teen 1954 aanvanklik die twee winkels bedryf het voordat hul een verkoop, en Malie die onderneming alleen bedryf het. Baboo het by Malie oorgeneem.
Die laaste motorongeluk waar daar in die huisgedeelte van die gebou vasgery is, was in Mei 2009.
Vrydagaand het die motor die winkelgedeelte van die gebou getref.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button