News

Huldeblyk: Minnie du Plessis

Minnie du Plessis wat vir baie jare administratiewe klerk by die Parys-polisiestasie was, is op 9 Mei oorlede.

Die roudiens is op 17 Mei in Drie Rivier-Oos gehou. Sy was 79.
Sy en haar man, George, het in 1986 na Parys verhuis toe hy op pensioen gegaan het. Hy was ’n  polisiekaptein in Welkom.
Syself het ook in Welkom as klerk by die polisie gewerk, en was by die Parys-polisiestasie tot 2003. Sy het ongeveer 6 jaar gelede na Vereeniging verhuis.
Minnie was iemand wie se lewe gevul was met lig en liefde, vergifnis en hoop, maar bowenal samesyn en vreugde. Waar sy ookal was het haar skerp humorsin mense nader getrek. Sy’t elke rugby- en krieketspeler geken en was seker een van die vurigste Cheetah-ondersteuners wat jy kon kry.
Sy word oorleef deur haar 3 dogters en seun, en  7 kleinders en 2 agterkleinkinders wat haar alles in die lewe was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button