
Die publiek kan vanaf 27 Mei om 18:00 tot 1 Junie 2018 om 12:00 vir vanjaar se wendorp stem.
Die wendorp word op 17 Junie op Kwêla aangekondig.
Parys het ook jou stem nodig!
- Hoe kan jy help:
Al wat jy moet doen is om die woord Parys te sms na 33157 tussen 27 Mei en 1 Junie om 12:00. Sms’e kos R1,50 en slegs 30 sms’e per nommer word toegelaat.
Onthou moenie nou stem nie eers tussen 27 Mei en 1 Junie.
2
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



