NewsNews

Vier dood in treinongeluk

VANDERBIJLPARK. – Vier mense is Saterdag 12 Mei dood in ‘n treinongeluk in Magaliesburg naby Krugersdorp.

 

Die bestuurder van die Wit Toyota het vermoedelik by die treinoorgang op die R500 en Carltonville kruising voor die aankomende trein beland. Die ongeluk het na 15:00 gebeur. Die 5 insittendes was volgens voorlopige inligting van Vanderbijlpark. Die name van die oorledenes is nog nie bekend gemaak nie.

Drie vrouens, vemoedelik in hul vyftigs, is opslag dood. ‘n Man in sy dertigs is dood verklaar oppad na die hospitaal. ‘n Vyfde persoon het beserings opgedoen en is na die hospitaal geneem vir behandeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button