

Inwoners van Sicelo het gister reeds begin om die pad te versper met brandende bande en gooi ook voertuie met klippe.
Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



