NewsNews

My Pragtige Kind: Skryf in en help só Huis Edelkroon se bejaardes

Kom spog met jou kind en help terselfdertyd die Kroonstad Sentrum vir Bejaardes, Huis Edelkroon.

 

Die tehuis bied  die fondsinsamelingsprojek, ‘My Pragtige Kind’ Kompetisie aan. Al die fondse wat met die kompetisie ingesamel word, is ten bate van die Ouetehuis.

Inskrywingsfooi is slegs R50 per kind en inskrywings sluit op 25 Mei 2018.

Al wat nodig is, ‘n vollengte kleurfoto van elke kind en sy/haar geboorte sertifikaat. Dit kan per epos gestuur word na gmg@krdbej.co.za.

Die finaliste word op 30 Mei 2018 aangewys vanaf die foto’s wat ontvang is. Die finale beoordeling vind plaas op Saterdag, 2 Junie. Alle navrae vir inskrywingsvorms of ander navrae kan gerig word aan Nicolene Kotzé by 056 492 0013 of 063 233 3144 of stuur e-pos navrae na die bostaande epos adres.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button