
* Wanneer jy ‘n hysbak gebruik kyk altyd wie is reeds binne voordat jy ingaan. Staan altyd naby die kontrole paneel en druk die alarmknoppie as enigiets verdag lyk.
* Misdadigers weet wanneer pensioene uitbetaal word. Reël eerder dat jou pensioen direk in jou bank- of bougenootskaprekening inbetaal word.
* Vra hulp as jy in gevaar verkeer en wag dan vir die hulp om op te daag.
* Hou ‘n lysie met noodnommers byderhand sodat jy dit altyd in ‘n noodgeval kan skakel.
- Wees altyd op die uitkyk vir gevaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



