News

Skitter op die dansvloer

Uitmuntende prestasies is onlangs deur dansers van Parys gelewer.

Hierdie talentvolle dansers het die Noordwes-span by die SA kampioenskappe vir die Uitvoerende Kunste in Rustenburg verteenwoordig. Van links is Leané van Tonder, Richelle Jansen van Rensburg, Denise Lubbe en Jamie Brewer. Agter is Alta van der Hoven (eienaar van die Aldanté Dansskool in Potchefstroom), Chamoté Jansen van Rensburg en Ruan Denysschen (afrigter).

Leané van Tonder en Jamie Brewer het elk twee goue, 1 silwer en 2 bronsmedaljes verwerf. Hulle is ook gekies vir die SA-dansspan wat aan die Wêreldkampioenskappe in Los Angeles gaan deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button