NewsNews

VLU vroue hou saam piekniek

  Die Parys-tak van die  Vroue Landbou-unie (VLU) het met hul vergadering op 10 April saam piekniek gehou by die rivieroewer by Villa Riviera. Die vroue het die lekkerste avokado en roomkaas broodjies gemaak. Gesmeerde broodstukkies is ook in fyngemaakte skyfies gerol vir smaaklike snoephappies. Die piekniek eetgoed is afgerond met waatlemoenstukke, uitgedruk in mooi …

 

Die Parys-tak van die  Vroue Landbou-unie (VLU) het met hul vergadering op 10 April saam piekniek gehou by die rivieroewer by Villa Riviera. Die vroue het die lekkerste avokado en roomkaas broodjies gemaak. Gesmeerde broodstukkies is ook in fyngemaakte skyfies gerol vir smaaklike snoephappies. Die piekniek eetgoed is afgerond met waatlemoenstukke, uitgedruk in mooi vorms

Die VLU-vroue wat saam piekniek gehou het, is van links Elise van Garderen, Marie Castelyn, Lazuya Smit, Thea Guillaume, Rita Berrange, Joan James, Thea Volschenk, Bernadet van der Ende, Loraine, Harmse en Annatjie Dreyer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button