NewsNews

N12 oop maar…

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is die N12 voor Ikageng oop vir verkeer alhoewel daar ‘n sterk polisieteenwoordigheid is.

police,saps

Illustration photo

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, is die N12 voor Ikageng oop vir verkeer alhoewel daar ‘n sterk polisieteenwoordigheid is.

Die Sarafina ingang na Ikageng en Ikagengweg is ook reeds gesluit.

Betogers het gisteraand (25 April) al in Ikageng begin betoog. Verskeie werkers kon vanoggend nie uit Ikageng uit gekom het nie.

Dit blyk asof die betogers na die nywerheidsgebied se kant toe beweeg.

Die Herald sal nog inligting bekend maak soos bevestig kan word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button