NewsNews

Gemeenskapslede help om Vredefort se slaggate reg te maak

Gemeenskapslede van Vredefort het Saterdag self ingespring om met die hulp van donasies, van die slaggate in die dorp reg te maak. Daar is in De Wetstraat begin.

 

Volgens Willem Sedi, kan daar ’n verskil vir die gemeenskap van Vredefort gemaak word. Hulle wil graag ’n  verbetering in dienslewering bewerkstellig en seker maak dat die hoë misdaadsyfers wat landwyd gesien word, aangespreek word. Hy sê verandering is egter nooit maklik nie en kos harde werk, saamwerk en teruggee aan die mense van Vredefort. “Hoe gouer daar begin word om hande te vat, hoe vinniger kan daar verandering gesien word.”

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button