NewsNews

Ongelooflike eerste vir Parys

Dit het jy nog nooit beleef nie.

Ongelooflike musiek in die hoofstraat van Parys soos nog nooit voorheen gehoor nie! Nagenoeg 100 kinders en volwassenes met strykinstrumente van sover as België en Bloemfontein. Talle waarvan ook lede van die Manguang String Orchestra. Viole, tjello’s, violas en meer wat verseker Parys se eerste kunstefees op n hoë noot afsluit.

Related Articles

Back to top button