NewsNews

Optog verdaag

Optog verdaag en deelnemers beweeg terug.

Die memorandum van eise van sowat 700 ANC Jeugliga en SANCO-lede is aan die Ngwathe burgemeester, Me Joey Mochela, oorhandig. Parys Gazette sal volledig in die eersvolgende uitgawe berig oor die groep se eise waaronder munisipale dienslewering.

Hoewel daar vanoggend ‘n voorval was waar ‘n band gebrand is voor die aanvang van die optog, het die opgtog sonder voorvalle verloop danksy die polisie se Openbare Orde Polisiëring Eenheid en lede van Verkeer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button