CommunityNews

Kyk wat gebeur in Parys

Maak seker jy dagboek dié gebeure.

Kalender van gebeure
April:
13 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n  Pay ten bate van die tehuis.
13 en 14 – Herfs Ekspo en mini-basaar. Uitstallers: Vir enige navrae skakel Dries de Jager by 072 968 2136.
15 – Paaskantate uitvoering: Hervormde Kerk Parys, Kaartjies kos R50. Vir navrae skakel Ina Smook by 082 732 2454.
15 – Kom luister na dié merkwaardige sangertjie, Keagen Rossouw, wat om 09:30 by die Pinkster Protestante Kerk, Breëstraat 54, Parys, sing. Keagen is doof gebore en het nierprobleme ’n hartdefek en vertraagde groei. Hy het al saam met groot sterre opgetree en sal met sy optrede hier saam met Elsabi Beuk optree. Toegang is gratis. Vir navrae skakle past. Leslie Andrews by (056) 811 3722.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Mei:
5 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
15 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie se lesingkamer.
20 – Droughtmaster-veiling, AfriDome, Parys.
24 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys.
26 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Junie
2 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
9 – Sale of Roses Brahman-veiling, AfriDome, Parys.
12 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n  Pay ten bate van die tehuis.
16 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
21 – Drakensberger-veiling, AfriDome, Parys.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
25-30 – SA Boerperd-skou, AfriDome, Parys.
Julie
4 – Beefmaster-veiling, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
21 – Boran-veiling, AfriDome, Parys.
Augustus
4 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
8-11 – Reigning Western Festival, AfriDome Parys.
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis.
24 Aug-2 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys.
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6-8 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
7 – Wildsveiling
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
14-21 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games
Oktober
4-6 – Friesian National Show, AfriDome, Parys
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
13 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome, Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome, Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button