NewsNews

En die krane bly droog

Nog nie 'n druppel water nie en die geraamde skatting is dat inwoners waarskynlik eers baie laat vanaand water sal hê.

En soos wat die water opraak, raak die geduld van inwoners ook op met die dorp se knaende waterprobleme.

Die munisipaliteit het gistermiddag kennis gegee dat watervoorsiening vir inwoners van Parys en Schonkenville vandag (Dinsdag 10 April) onderbreek sal word vir die vervanging van ‘n waterpyp by die waterwerke.

En terwyl daar aan die pyplekke gewerk word, is dit hoe die dorp se strate lyk waar gewerk is aan waterpype. Gate wat eenvoudig oop gelaat of slordig toegemaak word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button