NewsNews

R59: Rowers rol kar na roof

VEREENIGING. – Gewapende rowers se planne om te vlug na ‘n roof is in die wiele gery toe die voertuig waarmee hulle gevlug, gerol het.

Hulle wou die afrit na Sasolburg, vanaf die R59 vat, toe die bestuurder vermoedelik beheer oor die voertuig verloor het.

Twee van die rowers is dood, terwyl ‘n ander een in ‘n kritieke toestand deur Er24 hospitaal toe gevlieg is.

Die ander rower is egter op die toneel gearresteer.

FOTOS: Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button