NewsNews

Blue Whale speletjie eis jong man van Vaal

VANDERBIJLPARK. – Die dodelike aanlynspeletjie, Blue Whale, het die lewe van ‘n 32-jarige man van die Vaaldriehoek geëis.

Familie en vriende van die jong man het egter nie geweet hy speel die speletjie nie en het ook niks vreemd in sy gedrag opgetel nie.

Die speletjie is egter op sy foon gevind na hy homself met ‘n elektriese koord opgehang het

Related Articles

Back to top button