Sit jou kunsveer in jou hoed. Trek jou tekkies uit die kas en los maar die das. Gryp 'n rugsak en 'n maat en loop Parys se strate plat, want van Donderdag 29 April word daar kuns in die dorp gepraat wanneer Parys sy eerste kunstefees hou.
Professional Art Hangers van die Potchefstroom Museum.
Kyk in hierdie week se Gazette vir die volledige feesprogram en waar kunsuitstallings vir die duur van die fees besigtig kan word. Onthou kaartjies vir die vertonings is by Parys Info of aanlyn beskikbaar. Gaan maak ‘n draai op die kunstefees webblad www.parysartsfestival.co. za
Die Vaal Art Society besig met hul uitstalling vir die Parys kunstefees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.